Drake (musikant)

Drake
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aubrey Drake Graham
Geboorte 24 Oktober 1986 (1986-10-24)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders +2
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Drake (gebore 24 Oktober 1986) is 'n Kanadees-Amerikanse akteur en komponis van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ice Age: Continental Drift (2012), Anchorman 2: The Legend Continues (2013), en Game Night (2018), en in die televisiereeks Degrassi: The Next Generation (2001).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search